Astor Piazzolla

Astor Piazzolla
Astor Piazzolla met sy bandoneon in 1971
Agtergrondinligting
Gebore11 Maart 1921
Mar del Plata, Argentinië
Sterf4 Julie 1992
Buenos Aires
GenresTango, Nuevo Tango
Beroep(e)Bandoneon-speler, komponis
InstrumenteBandoneon
Jare aktief1940-1989
Webwerfpiazzolla.org

Astor Pantaleón Piazzolla (* 11 Maart 1921 in Mar del Plata; † 4 Julie 1992 in Buenos Aires) was 'n Argentynse bandoneon-speler en komponis. Hy word as grondlegger van die Nuevo Tango beskou, 'n teenbeweging teen die tradisionele Tango Argentino.


Developed by StudentB